Die bedryf het hul vanjaar reggemaak vir ‘n massiewe mielie-oes, maar weens verskeie faktore, was dit toe nie so groot soos verwag nie. Die oliesademark toon ook, volgens kenners, elke jaar interessante neigings, veral weens die feit dat dit regoor die wêreld as politiese speelbal gebruik word. Wat beteken dit vir die bedryf en vir beleggers? Kyk 26 Augustus 2020 na Plaas TV vir ‘n interessante paneelbespreking met Russell du Preez
Uitvoerende voorsitter van RussellStone Consulting, Andries D’Alebout, Direkteur van Dalevest en CJ de Villiers, Direkteur van Grainvest Physicals.

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg: Netafim

Nuusborg: Simparica/Zoetis 

Kalenderborg: Standard Bank

Advertensieborg: Bayer Animal Health

Agter die skerms: Plaas TV is ‘n gereelde aanlyn-televisieprogram wat die jongste landbounuus, aktuele kwessies, tegniese inligting, finansiële sake, weer en soveel meer aanraak – alles gefokus op die Suid- en Suider-Afrikaanse landboubedryf.

Plaas TV is a weekday online television programme designed to inform, educate and enrich. The programme will consist of a balanced mix of news, market updates, interviews, weather, event information and much more.

The programme is broadcasted on Mondays, Wednesdays and Fridays at 08:00 on the Plaas TV YouTube channel, which can be accessed at this link. Programmes will be available on demand and can be viewed at any time once uploaded.