Lise Roberts gesels op RSG Landbou met die Syngenta Graan SA Graanprodusent van die Jaar wat verlede Vrydagaand aangewys is. Die Van As-broers van Swellendam, is vanjaar se wenners van dié prestige-toekenning. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.