Hennie Maas van RSG Landbou praat met Jane McPherson van Graan SA oor hulle werk met ontwikkelende graanboere en sy praat oor die suksesse en uitdagings wat hierdie boere tans beleef. Luister nou na dié lekker onderhoude.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.