Graan SA se kongres vind vanjaar van 7 tot 8 Maart plaas en die tema is “Boublokke na winsgewendheid”. Lise Roberts van RSG Landbou praat met Jannie de Villiers, hoof uitvoerende beampte van Graan SA, oor die kongres. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Bonsmara SA.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.