Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Petru Fourie van Graan SA oor die huidige plantsituasie wat grane betref. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur SOILL.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.