Graan SA en sy lede staar vanjaar heelwat uitdagings in die gesig. Een daarvan is hulpverlening aan klein en kommersiële graanboere, veral met die oog op die droogte. Dr Dirk Strydom van Graan SA vertel vir Lise Roberts van RSG Landbou meer oor wat by hul jaarlikse kongres besluit is. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.