Die graanbedryf moes die afgelope seisoen verskeie uitdagings oorkom, en groot dele van die somersaaigebied gaan nou ook onder ‘n droogte gebuk. Graan SA het by sy onlangse jaarkongres op heelwat van hierdie uitdagings gefokus. Dr Dirk Strydom vertel ons meer. Daarna gesels ons met Gert Heyns van die Suid-Afrikaanse Kultivar en Tegnologie-agentskap oor saadheffings, en met Barbara Bieldt van die Melkprodusente-organisasie oor water-rentmeesterskap vir melkboere.

 

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas