Chris Kaempffer van die Landbounavorsingsraad gesels in 26 Maart 2019 se Grootplaas  met ons oor weerstasie-netwerke in Suid-Afrika. Ons hoor ook hoe hierdie weerstasies bydra tot die akkuraatheid van weervoorspellings. Daarna kuier Pieter Fourie van Eko Design by ons om oor stabiliteit by graanhanterings-strukture te gesels. Ons hoor ook hoe hierdie strukture in stand gehou moet word, en watter maatreëls verseker dat graan veilig hanteer en geberg word.

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas