Kyk in 19 November 2019 se aflewering van Grootplaas na ‘n insetsel oor die Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar. Daarna gesels advokaat Ernst Richter oor die wysigings wat aangebring is aan die Wet op Gelyke Indiensneming.

Tegnologie in landbou vorder nie net wat meganisasie en toerusting betref nie – die veebedryf word ook al meer deur genetiese vordering, wat die produksievermoë en gehalte van diere verbeter, beïnvloed. Die varkbedryf is geen uitsondering nie. Irmarie Smal van PIC gesels meer hieroor.

Inhoudsborg: PIC

Nuusborg: Swavet

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markteborg: TAL-TEC

Kalenderborg: Bayer

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas