Grensheinings en die wet

570
landbougrond

Grensheinings kan soms baie ongelukkigheid en ongemak tussen bure veroorsaak. Petrus van der Walt van VDT Prokureurs verduidelik op RSG Landbou wat die omheiningswet oor grensheinings sê.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Standard Bank.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.