The 2020 Griekwastad Show has been cancelled by the Griekwastad Agricultural Society. This announcement was made with great disappointment in a recent press release. The annual show was scheduled for September, but due to the current risk posed by the COVID-19 pandemic, the decision was made to continue the event in 2021.

***

Die 2020 Griekwastad-skou is onlangs deur die Griekwastad Landbougenootskap gekanselleer. In ’n onlangse persverklaring het die genootskap met groot teleurstelling dié aankondiging gemaak. Die jaarlikse landbouskou sou in September plaasgevind het, maar as gevolg van die huidige risiko wat die COVID-19-pandemie inhou, sal dit eers weer in 2021 plaasvind. – Ursula Human, AgriOrbit