Michael Kidson van die Landbounavorsingsraad (LNR) kuier op 1 Oktober 2019 in die Grootplaas-ateljee. Hy is ‘n grondwetenskaplike by die LNR en hy vertel meer oor sy interessante navorsing oor grond en vogverliese. Hy gesels onder andere ook oor klimaatsverandering en boere se rol in die bewaring van ons grond.

King Price se Wynand van Vuuren is ook op sy pos met versekeringsadvies vir landbouers.

Inhoudsborg: King Price

Kalenderborg: BASF

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas