Jannie de Villiers, uitvoerende hoof van Graan SA, skryf in ’n meningstuk vir e-Kerkbode dat baie meer as grondhervorming in gronddebatte ter sprake is. Daar is egter ’n veel groter doel, naamlik die herstel van menswaardigheid. Hiervoor, sê hy, moet grondhervorming reg aangewend word.

Klik hier om sy mening te lees.