Optimisme is die sleutel by grondkwessies

666

Kyk weer 17 Mei se Grootplaas. Die landbousektor word erken vir sy veerkragtigheid; sy vermoë om weer op te staan ná ‘n terugslag. Sal die sektor egter die grondkwessie in iets positief kan omskep, en is daar geleenthede in hierdie veelbesproke moontlikheid? Theo Boshoff van Agbiz vertel ons meer. Marianna Theyse van die Vereniging van Varsproduk-invoerders het ook by ons in die ateljee, en ons ‘n agter-die-skerms-kykie gegee na hoe die invoer van varsprodukte na Suid-Afrika werk.

Nuusborg: Bayer

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Standard Bank

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas