Water is lewensbelangrik vir enige plaas en die droogte van die afgelope jare het ons weer intens bewus gemaak hiervan. In RSG Landbou praat ons met ‘n geoloog, Jordaan Fouché, oor grondwater, wat dit is en wat ons daaroor moet weet. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur OVK.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.