Bosbou is meer as net die aanplant, bestuur en versorging van houtplantasies. In 22 Mei 2018 se Grootplaas fokus ons op dié bedryf. Dit gaan oor die omgewing waarin hierdie plantasies gevestig is, die dier- en plantspesies wat deel vorm daarvan, en deurlopende hersiening van praktyke om seker te maak die impak op die omgewing is so laag as moontlik. Tog is daar heelwat uitdagings wat hierdie bedryf in die gesig staar. Ronald Heath van Bosbou Suid-Afrika gesels met Elsa Esterhuizen meer oor dié sake.

Nuusborg: Bayer

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Standard Bank

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas