Groot dele van die somersaaigebied gaan onder droogtetoestande gebuk, en ander dele moes tot laat in die seisoen wag vir voldoende reën. Kenners meen dit gaan ‘n groot invloed op dié seisoen se mielie-vraag-en-aanbodsituasie hê. Luan van der Walt van Graan SA gesels in 19 Maart 2019 se Grootplaas. Daarna kuier Ronald Heath van Bosbou Suid-Afrika in ateljee om ons meer te vertel oor dié bedryf en die impak op natuurlike hulpronne.

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas