Grootplaas gesels gesondheid en vee

729

Dok Faffa Malan vertel hoekom biosekuriteit op die plaas so belangrik is, en waarom boere nie net verantwoordelikheid moet neem vir wat op die plaas aankom nie, maar ook vir wat die plaas verlaat. Daarna raak ons weer aan die onderwerp van brusellose, met dr Alicia Cloete. Sy vertel ons hoekom mense ook vir dié siekte versigtig moet wees, en wat die gevolge is indien ‘n persoon met brusellose besmet word.

 

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas