Kyk 23 Januarie 2018 se Grootplaas met Andries Theron en Barry Christie.

In die episode:

  • Andries Theron is onlangs verkies as voorsitter van die Proteïennavorsingstigting. Hy is ‘n bekende in landboukringe en ook ‘n produsent in die Swartland-omgewing. Hy gesels oor die stigting se rol in Suid-Afrikaanse landbou en gee ook perspektief oor die Wes-Kaapse droogte.
  • Barry Christie van die Suid-Afrikaanse subtropiese kwekersvereniging bring ons op hoogte van die jongste makadamia-sake.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas