Oorinfeksies by honde is ‘n redelike algemene kwaal, maar kan eienaars met hul hande in hul hare los indien dit nie reg behandel word nie. Dr Elizna Boag van Afrivet vertel ons  meer oor hierdie toestand.

Daarna kuier Estie Badenhorst, eienaar van Mama Annanas, by ons in die ateljee om oor pynappeltoere op hul plaas te gesels. Ons gesels ook meer oor die pynappelbedryf in Suid-Afrika.

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas