Die ou gesegde wat lui, goedkoop is duur koop, kry ‘n nuwe betekenis wanneer ons met Corné Louw van Graan SA gesels. Hy vertel ons in Grootplaas van 28 Januarie 2019 waarom die gehalte van insette vir boere so belangrik is, en hoe veral graanboere kan seker maak dat hulle insette van hoë gehalte is om optimale opbrengste te verseker. Daarna kuier Dr Japie van der Westhuizen van SA Stamboek weer in die ateljee, en hy bring ons op hoogte van sake in sy bedryf.

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here