Die Johannesburgse Aandelebeurs se mark vir afgeleide kommoditeite, het verlede jaar ‘n termynkontrak vir merino-wol bekendgestel. Dr Raphael Karuaihe is die hoof van kommoditeitsafgeleides by die JSE. Hy gesels in 17 September 2018 se aflewering van Grootplaas oor hoe hierdie wolafgeleides werk.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas