In Grootplaas van 16 Januarie 2019 kyk ons na siekterapportering en naspeurbaarheid.

Vir enige bedryf om te groei en volhoubaar te bly, moet mense op hoogte wees van kwessies in die bedryf. Die bekende veearts, dr Faffa Malan, gesels met ons oor siekterapportering en hoekom dit so belangrik is. Daarna kuier Rachelle Cloete, van GMP Traceability Management Software, by ons in die ateljee om ons meer oor naspeurbaarheid in die veebedryf te vertel.

 

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas