Oestyd vir somergrane kruip al hoe nader, en so ook die wintergraanseisoen. Koringproduksie is die afgelope paar jaar onder druk in Suid-Afrika, hoofsaaklik weens winsgewendheid. Luan van der Walt van Graan SA werp in 3 April 2019 se Grootplaas lig op dié kwessie. Hy vertel ons ook hoe die koringmark tans lyk en hoe koringboere moet voorberei vir die seisoen. Daarna kuier Johan Ehlers van Agri Expo in die ateljee om oor die komende kaasfees te gesels.

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas