Grootplaas klim op die byeboerwa

693

Danie Strauss van BKB kuier in die ateljee om met ons oor die vooruitsigte vir veeveilings in Suid-Afrika te gesels. Ons fokus ook op die lot van bye-kolonies, wanneer Jan Hendrik Venter van die departement van landbou, bosbou en visserye ons meer vertel oor dié insekte se rol in voedselsekerheid, en deur watter wetgewing hulle tans beskerm word.

 

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas