Kyk na 16 Februarie 2018 se Grootplaas met Dr André Jooste en ‘n insetsel van Agrico.

In die episode:

  • Kyk na insetsel oor hoe Agrico produsente te hulp kan wees.
  • Dr André Jooste, die hoof van Aartappels Suid-Afrika, gesels oor aktuele sake en uitdagings in die aartappelbedryf.

Inhoudsborg: Agrico

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas