Kyk 12 Januarie 2018 se Grootplaas met Piet Snyman en Bonné de Bod.

In die episode:

  • Landbou-ingenieurs speel ‘n belangrike rol in die groei en volhoubaarheid van die bedryf. Piet Snyman van die Landbounavorsingsraad se instituut vir landbou-ingenieurswese gesels oor dié beroep.
  • Bonné de Bod gesels oor die huidige verwikkelinge in die renosterhoring-bedryf.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here