In 15 Desember 2017 se Grootplaas kyk ons terug op 2017 saam met Theo Boshoff, Dan Kriek en Lood Bester.

Vanjaar was ‘n uitdagende jaar vir die landbousektor. Tog het die bedryf terugbaklei en sy veerkragtigheid bewys met ‘n beduidende bydrae tot die groei van die land se bruto binnelandse produk. Ons gaste, Theo Boshoff van Agbiz en Dan Kriek van Agri SA vat ons terug op ‘n reis deur 2017 en sy uitdagings. Lood Bester van Wildswinkel gee ook oorsig op 2017.

Inhoudsborg: Wildswinkel

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here