Nutri Feeds beskik oor uitstekende tegniese kennis en streef deurlopend daarna om tegnologies innoverende oplossings te ontwikkel, sodat hulle selfs beter produkte en dienste aan die bedryf kan lewer. Dane Kinnear kuier op 7 Februarie 2019 in die Grootplaas ateljee om ons meer te vertel oor die tegniese aspek van dié maatskappy.

Inhoudsborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here