Interne parasiete soos lewerslak het aansienlike ekonomiese gevolge vir veeprodusente. Hierdie parasiete kan uiteindelik die veeboer se winste wegknaag en die kudde se gesondheid geweldig impakteer. Dr Johan Cloete van MSD Animal Health gee raad oor die beheer hiervan. Luister hier na die potgooi.

This podcast is brought to you by MSD Animal Health