Handel in renosterhoring – die ander kant van die muntstuk

673

In 8 November se Grootplaas fokus ons op rooivleisproduksie en kwessies in die wildbedryf.

Melville Price van Nutri Feeds vertel ons hoe die veevoerbedryf tot voedselsekerheid kan bydra. Dan is ons gereelde ateljeegas, Adri Kitshoff-Botha van Wildbedryf Suid-Afrika aan die woord, en sy gesels oudergewoonte oor wildsake. Sy fokus onder andere op onlangse gebeure rondom die wettige handel in renosterhoring.

 

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas