Tydens vanjaar se Agbiz-kongres op 7 en 8 Junie in Port Elizabeth, is handelskwessies onder die vergrootglas geplaas. Dr John Purchase gesels op RSG Landbou oor die kongres en die belangrike sake wat daar bespreek is. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Standard Bank.