Die Namibiese landboutydskrif AgriForum berig dat die Hardap-dam nou 50% vol is. Dit volg nadat dié dam in Namibië onlangs slegs 41,5% vol was. Die dam het binne ’n paar dae met ’n indrukwekkende 8,5% gestyg.

Namibiese damvlakke:

Vir meer inligting oor Namibiese damvlakke, kliek hier.