Tink Strydom het sy laaste veiling onder die stoetnaam Hartebeesfontein Merino’s op Donderdag 1 Maart 2018 in die Frankfort-distrik gehou. Isak Nel en seuns het die stoet by hom gekoop, en sal die Hartebeesfontein Merino’s-handelsmerk in die toekoms verder laat voortleef.

Veilingsuitslae

  • Hoogste prys ram: R45 000 (Kopers: Willem en Nicolaas Bester, Heilbron)
  • Tweede hoogste prys ram: R37 500 (Koper: Willie Venter, Frankfort)
  • Gemiddelde prys ramme: R15 119

Aangebied deur: BKB Louwid Frankfort

Afslaer: Jan Mostert