Johan van den Berg van Santam Landbou, gesels op RSG Landbou oor die heersende weerstoestande en hy brei uit oor waar dit gereën het asook meer oor waar daar huidiglik steeds droogte heers. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.