Johan van den Berg van Santam Landbou, gesels op RSG Landbou oor die heersende weerstoestande en hy brei uit oor waar dit gereën het en waar dit droog is. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur SOILL.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.