Die wintermaande bring heelwat uitdagings vir veeboere, aangesien weiding dikwels onvoldoende is om vee deur te trek tot die reënseisoen weer aanbreek. Dr. Francois van de Vyver van Nutri Feeds, vertel op Grootplaas van 2 Augustus 2018 watter produkte hiermee kan help.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas