Arbeidswetgewing is ‘n intimiderende veld wat heelwat werkgewers al in die sop gehad het. Hoekom is voldoening hieraan so belangrik, en wat is die kwessies wat oor die algemeen in dié verband opduik? Christo Bester van die LWO Werkgewersorganisasie praat hieroor in Grootplaas van 5 Februarie 2020.

Daarna kuier dr Gerhard Verdoorn van CropLife Suid-Afrika in die ateljee. Ons gesels, onder andere, oor die onlangse uitbreking van herfskommandowurm in Mpumalanga.

Nuusborg: Old Mutual

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas