Kyk 4 April 2018 se Grootplaas met Jan-Hendrik Venter en Dr Elizna Boag.

In die episode:

  • Spanning en probleme geassosieer met spanning, kom dikwels en vir verskeie redes by troeteldiere voor. Spanning kan jou troeteldier direk beïnvloed deur gedragsprobleme te veroorsaak, of indirek, deur ‘n fisiese siektetoestand te veroorsaak. Dr Elizna Boag van Afrivet gesels meer hieroor.
  • Die herfskommandowurm, wat al te lekker aan produsente se mielie-oeste én winste knaag, se getalle is sover vanjaar heelwat minder. Verskeie faktore kan hierin ‘n rol speel. Jan-Hendrik Venter van die departement van landbou, bosbou en visserye, gesels oor die herfskommandowurm en terugvoer oor die oosterse vrugtevlieg.

Nuusborg: Standard Bank

Weerborg: Standard Bank

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas