Landbouers in die Wes-Kaap het onlangs motte opgemerk wat dui op die teenwoordigheid van die herfskommandowurm. Prof Hanneline du Plessis van die Noordwes-Universiteit gesels met Hennie Maas van RSG Landbou oor die voorkoms van dié plaag in die Wes-Kaap. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.