Doug Stern, president van Agri Oos-Kaap, gesels op RSG Landbou met luisteraars oor ’n hofgeding rondom die herstel van paaie in dié provinsie. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Standard Bank.