Doeltreffende besproeiing is nie net belangrik vir optimale waterverbruik nie, maar ook vir optimale produksie. Daarom staan Obaro al vir jare kliënte by met die optimalisering van besproeiingstelsels. Gerrie Wiese gesels in 23 Augustus 2019 se aflewering van Grootplaas met ons hieroor.

Daarna kuier WJ Steyn van Biomin in die ateljee, om oor gesondheid in die varkbedryf te gesels. Hy brei ook uit oor die gebruik van antibiotika in dié sektor. 

Inhoudsborg: Obaro

Inhoudsborg: Biomin

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas