Heuningkrans Merino’s hou uitstaande produksieveiling

0
1138
Dié ram in lot 10 is vir die hoogste prys van R70 000 verkoop. Van links is Eduard Prinsloo, verkoper, Geoffrey Joubert, André de Jager, en Jaco Geldenhuys, kopers, Pieter Aucamp van BKB, JJ van der Watt, afslaer en Christiaan Marincowitz van BKB, Tsediso Sphatphati hanteer die ram.

Op 8 Augustus 2018 het Eddie en Eduard Prinsloo op hul plaas Heuningkrans, Smithfield, ’n uitstaande produksieveiling gehou. Die ramme was in goeie kondisie en baie goeie teel materiaal was beskikbaar.

Veilinguitslae

  • Hoogste prys ram: R70 000 (Koper: Mulco-trust, Uitkyk, Riversdale)
  • Tweede hoogste prys ram: R29 000
  • Gemiddelde prys ramme: R8 553
  • Gemiddelde prys ooilammers: R1 900
  • Gemiddelde prys ooie: R2 110

Afslaer: JJ van der Watt

Aangebied deur: BKB

Dié ram in lot 20 is vir R29 000 verkoop. Van links is Christiaan Marincowitz van BKB, Eduard Prinsloo, verkoper, Stephan Meyer, koper en JJ van der Watt, afslaer. Tsediso Sphatphati hanteer die ram.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here