Daan Bronkhorst, besturende direkteur van Hinterland, gesels met Hennie Maas op RSG Landbou oor dié maatskappy en waar dit in die landbouwaardeketting inpas, asook hulle visie, “Herontdek dit wat saak maak”. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.