Die Hinterland Nasionale Interras-vleisbeeskampioenskappe is een van die groot hoogtepunte tydens die jaarlikse ALFA vee-ekspo. Phillip Lee van Hinterland, die borg van die kompetisie, vertel vir Hennie Maas van RSG Landbou oor vanjaar se twee wenners, en waarom die kompetisie so ‘n reuse sukses is. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.