Die Hinterland Nasionale Interras-vleisbeeskampioenskappe is ’n hoogtepunt @ ALFA 2018, wat van 18 tot 20 September by die Afridome in Parys plaasvind. Hennie Maas van RSG Landbou gesels met Phillip Lee van Hinterland hieroor. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.