Rupert Jacobs van Hinterland gesels op RSG Landbou oor hoe aanlynverkope landboumaatskappye raak. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.