Hinterland se ‘Hond se kierie’-promosie bied groot besparings op topgehalte hondekos. Die promosie is geldig van 1 Oktober tot 31 Maart 2020 en is uitsluitlik beskikbaar by die Hinterland-tak in Bethal. Gryp die geleentheid aan en bederf jou brakkies dié somer!

Vir meer inligting besoek www.hinterland.co.za of hul Facebook-blad.