Moet nie Hinterland se tuinpot-uitverkoping misloop nie. Kopers kan uitsien na afslagpryse op goeie gehalte tuinpotte wat in ‘n wye verskeidenheid by alle Hinterland-takke beskikbaar sal wees. Die tuinpot-uitverkoping is geldig tot 9 November 2019.

Vir meer inligting besoek www.hinterland.co.za of hul Facebook-blad.