Vanjaar se hittegolwe was tot dusver nie speletjies nie, en volgens kenners lê die warmste maande nog voor. Dit is nie goeie nuus vir die suiwelbedryf nie, aangesien melkbeeste maklik aan hittestres ly, wat produksie en melkgehalte kan beïnvloed. ‘n Kenner op dié gebied, dr Jan du Preez, gesels in 5 Desember 2019 se aflewering van Grootplaas hieroor.

Met die somergraanseisoen in volle swang, vind ons uit waarom Agrico ‘n voorkeur besproeiingsverskaffer in die bedryf is.

Inhoudsborg: Agrico

Nuusborg: Swavet

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markteborg: TAL-TEC

Kalenderborg: Bayer

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas